Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sterrekundige
sterrekundige [boodskap #138560] Wo, 08 Desember 2021 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sterrekundige
Afbreking: ster•re•kun•di•ge
Samestelling: sterre + kundige


Selfstandige naamwoord: sterrekundige
Meervoud: sterrekundiges

Betekenis:
• Persoon wat sterrekunde beoefen. Wetenskaplike wat die sterre bestudeer.

Gebruik:
• Galileo Galilei was 'n Italiaanse sterrekundige wat die teleskoop ontwikkel het.

Sinoniem:
• astronoom
• hemelkundige
• sterrekenner
• uranoloog

Verwant:
• sterrekunde
• sterrekundig

Vertaling:
Engels: astronomer
Nederlands: sterrenkundige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perpetuum
Volgende onderwerp: garingboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:54:06 MGT 2024