Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksaminandus
eksaminandus [boodskap #138548] Sa, 04 Desember 2021 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksaminandus
Afbreking: ek•sa•mi•nan•dus


Selfstandige naamwoord: eksaminandus
Meervoud: eksaminandusse, eksaminandi

Betekenis:
• Iemand wat 'n eksamen aflê; persoon wat geëksamineer moet word.

Gebruik:
• Die eksaminandi moet hulle sitplekke 'n halfuur voor die aanvang van die eksamen inneem.

Sinoniem:
• eksamenaflêer
• eksamenkandidaat
• eksamenskrywer

Vertaling:
Engels: examinee
Nederlands: examinandus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gierigaard
Volgende onderwerp: stotter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:33:17 MGT 2024