Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voedselweb
voedselweb [boodskap #138544] Sa, 04 Desember 2021 11:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voedselweb.
'n Voedselweb.
voedselweb
Afbreking: voed•sel•web
Samestelling: voedsel + web


Selfstandige naamwoord: voedselweb
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Klomp voedselkettings wat ineengeskakel is om die organismes in 'n gebied se verskillende voedselbronne te illustreer.

Gebruik:
• 'n Voedselketting bestaan nooit in isolasie nie en is altyd in 'n voedselweb verweef.

Vertaling:
Engels: food web
Nederlands: voedselweb

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voedselketting
Volgende onderwerp: tronkvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 14:29:57 MGT 2024