Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duikbril
duikbril [boodskap #138475] Wo, 24 November 2021 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duikbrik.
'n Duikbrik.
duikbril
Afbreking: duik•bril
Samestelling: duik + bril


Selfstandige naamwoord: duikbril
Meervoud: duikbrille
Verkleinwoord: duikbrilletjie
Meervoud van verkleining: duikbrilletjies

Betekenis:
• 'n Waterdigte bril wat 'n mens help om onder die water te kan sien.

Gebruik:
• As jou duikbril opwasem kan jy dit onder die water uitspoel en die water daarin deur jou neus uitblaas.

Sinoniem:
• swembril

Vertaling:
Engels: diving mask, swimming goggles
Nederlands: duikbril

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: orden
Volgende onderwerp: vatterig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:30:00 MGT 2024