Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dansvloer
dansvloer [boodskap #138466] Di, 23 November 2021 12:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Dansers op 'n dansvloer.
Dansers op 'n dansvloer.
dansvloer
Afbreking: dans•vloer
Samestelling: dans + vloer


Selfstandige naamwoord: dansvloer
Meervoud: dansvloere
Verkleinwoord: dansvloertjie
Meervoud van verkleining: dansvloertjies

Betekenis:
• Gedeelte van die vloer waarop 'n mens dans.

Gebruik:
• As jou voete jeuk kan jy 'n draai of twee op die dansvloer maak.

Sinoniem:
• dansbaan

Vertaling:
Engels: dance floor
Nederlands: dansvloer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manie
Volgende onderwerp: assisteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:29:52 MGT 2024