Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » menigte
menigte [boodskap #138463] Di, 23 November 2021 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
menigte
Afbreking: me•nig•te


Selfstandige naamwoord: menigte
Meervoud: menigtes

Betekenis:
• 'n Groot groep mense dig bymekaar.
• 'n Groot hoeveelheid dinge saam.

Gebruik:
• Die Krugerwildtuin en omliggende reservate lok jaarliks 'n menigte besoekers.
• Sneeu bestaan uit 'n menigte sneeuvlokkies wat uit die wolke val.

Sinoniem:
• aantal
• horde
• kaskade
• mag der menigte
• massa
• oorvloed
• see
• skare
• swetterjoel
• talle
• toeloop
• trop
• vloed

Afgelei:
• feesmenigte
• volksmenigte

Vertaling:
Engels: crowd; multitude, abundance
Nederlands: menigte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vooroordeel
Volgende onderwerp: maniak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:29:51 MGT 2024