Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ryvoorrang
ryvoorrang [boodskap #138457] Ma, 22 November 2021 12:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Padteken wat aandui dat die motoris ryvoorrang geniet.
Padteken wat aandui dat die motoris ryvoorrang geniet.
Ryvoorrang geld o.a. by verkeersirkels.
Ryvoorrang geld o.a. by verkeersirkels.
ryvoorrang
Afbreking: ry•voor•rang
Samestelling: ry + voorrang


Selfstandige naamwoord: ryvoorrang
Meervoud:

Betekenis:
• Die reg om voor ander te mag ry.

Gebruik:
• Wanneer 'n mens by 'n verkeersirkel aankom het motoriste wat reeds in die sirkel is, of dit aan jou regterkant betree, ryvoorrang.

Sinoniem:
• ryreg

Vertaling:
Engels: right of way, driving precedence
Nederlands: rijprioriteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeplepel
Volgende onderwerp: polemiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:47:09 MGT 2024