Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeplepel
skeplepel [boodskap #138456] So, 21 November 2021 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skeplepel.
'n Skeplepel.
skeplepel
Afbreking: skep•le•pel
Samestelling: skep + lepel


Selfstandige naamwoord: skeplepel
Meervoud: skeplepels
Verkleinwoord: skeplepeltjie
Meervoud van verkleining: skeplepeltjies

Betekenis:
• 'n Groot en diep lepel waarmee iets (soos kos) geskep word.

Gebruik:
• Sy skep die pampoenkoekies met 'n skeplepel uit die kastrol uit.

Sinoniem:
• opskeplepel

Vertaling:
Engels: ladle
Nederlands: scheplepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sukkelaar
Volgende onderwerp: ryvoorrang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:27:56 MGT 2024