Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nooduitgang
nooduitgang [boodskap #138454] So, 21 November 2021 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bordjie wat 'n nooduitgang aandui.
Bordjie wat 'n nooduitgang aandui.
nooduitgang
Afbreking: nood•uit•gang
Samestelling: nood + uitgang


Selfstandige naamwoord: nooduitgang
Meervoud: nooduitgange

Betekenis:
• Roete waarlangs 'n gebou, vliegtuig of ander ruimte in geval van nood verlaat word.

Gebruik:
• Ingeval van 'n brand moet die gebou vinnig via die naaste nooduitgang ontruim word.

Vertaling:
Engels: emergency exit, fire escape
Nederlands: nooduitgang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: domba
Volgende onderwerp: sukkelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:39:36 MGT 2024