Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofartikel
hoofartikel [boodskap #138447] So, 21 November 2021 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofartikel
Afbreking: hoof•ar•ti•kel
Samestelling: hoof + artikel


Selfstandige naamwoord: hoofartikel
Meervoud: hoofartikels
Verkleinwoord: hoofartikeltjie
Meervoud van verkleining: hoofartikeltjies

Betekenis:
• Inleidende en/of belangrikste artikel van 'n publikasie.

Gebruik:
• Die hoofartikel van 'n koerant weerspieël gewoonlik die redaksie se sienswyse oor 'n aktuele onderwerp.

Sinoniem:
• grondartikel
• inleidingsartikel
• voorbladartikel

Afkorting:
• hoofart.

Afgelei:
• hoofartikelblad
• hoofartikelskrywer

Vertaling:
Engels: leading article, lead editorial, leader
Nederlands: hoofdartikel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verordening
Volgende onderwerp: waan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:28:44 MGT 2024