Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inham
inham [boodskap #138439] Do, 18 November 2021 20:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Inham.
'n Inham.
inham
Afbreking: in•ham


Selfstandige naamwoord: inham
Meervoud: inhamme
Verkleinwoord: inhammetjie
Meervoud van verkleining: inhammetjies

Betekenis:
• Plek waar 'n waterliggaam 'n uitstulping in die landmassa maak (kleiner as 'n golf).

Gebruik:
• Die boot meer in die inham vas.

Sinoniem:
• ankerplek
• baai
• bog
• hawe
• induiking
• seebog

Antoniem:
• uitham

Vertaling:
Engels: bay, creek, inlet
Nederlands: inham

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seksualiteit
Volgende onderwerp: verbrokkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:34:28 MGT 2024