Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chloroplast
chloroplast [boodskap #138428] Wo, 17 November 2021 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Chloroplast onder 'n mikroskoop.
Chloroplast onder 'n mikroskoop.
chloroplast
Afbreking: chlo•ro•plast


Selfstandige naamwoord: chloroplast
Meervoud: chloroplaste

Betekenis:
• 'n Organel waarin ligenergie vir fotosintese vasgevang word.

Gebruik:
• Fotosintese vind in die chloroplaste van groen plante en alge plaas.

Sinoniem:
• bladgroenkorrel

Vertaling:
Engels: chloroplast
Nederlands: chloroplast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woonstelblok
Volgende onderwerp: hemelliggaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:50:34 MGT 2024