Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oproer
oproer [boodskap #138393] Vr, 12 November 2021 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oproer
Afbreking: op•roer
Samestelling: op + roer


Selfstandige naamwoord: oproer
Meervoud: oproere
Verkleinwoord: oproertjie
Meervoud van verkleining: oproertjies

Betekenis:
• Verset teen gesag wat die openbare orde versteur.

Gebruik:
• Die polisie het die oproer onderdruk.

Sinoniem:
• onlus
• onrus
• ophitsing
• rumoer
• rusverstoring
• verset
• weerstand

Afgelei:
• hongeroproer
• oproerigheid
• oproereenheid
• oproerige
• oproerig
• oproerkraaier
• oproerling
• oproermaker
• oproerstoker
• oproerwet
• volksoproer

Vertaling:
Engels: uproar, revolt, rebellion, mutiny
Nederlands: oproer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstaanbaar
Volgende onderwerp: kegel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 19:17:24 MGT 2024