Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allerlei
allerlei [boodskap #138389] Do, 11 November 2021 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allerlei
Afbreking: al•ler•lei


Onbepaalde voornaamwoord: allerlei

Betekenis:
• Van alle soorte; 'n groot verskeidenheid.

Gebruik:
Allerlei items is op die basaar te koop aangebied.

Sinoniem:
• allerhande
• diverse
• menige
• talle
• velerlei
• verskeie
• verskillende

Vertaling:
Engels: of all sorts, various, miscellaneous
Nederlands: allerlei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saghartig
Volgende onderwerp: mallemeule
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:45:20 MGT 2024