Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruig
ruig [boodskap #138345] Do, 04 November 2021 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruig
Afbreking: ruig


Byvoeglike naamwoord: ruig
Vergrotende trap: ruier
Oortreffende trap: ruigste
Attributief: ruie

Betekenis:
• Wat styf teen mekaar groei (soos plante of hare).

Gebruik:
• Die riete groei ruig teen die rivierwalle.

Sinoniem:
• bebos
• begroeid
• digbegroei
• geil
• toegegroei
• vergroei
• welig

Antoniem:
• yl

Afgelei:
• ruigharig
• ruigheid
• ruigte

Vertaling:
Engels: shrubby, bushy
Nederlands: ruig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: indringer
Volgende onderwerp: korswel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:49:27 MGT 2024