Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beeswagter
beeswagter [boodskap #138280] Sat, 23 October 2021 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Beeswagters
Beeswagters
beeswagter
Afbreking: bees•wag•ter
Samestelling: bees + wagter


Selfstandige naamwoord: beeswagter
Meervoud: beeswagters
Verkleinwoord: beeswagtertjie
Meervoud van verkleining: beeswagtertjies

Betekenis:
• Persoon (meestal te perd) wat beeste oppas en/of aanjaag.

Gebruik:
• Die beeswagter jaag die beeste elke oggend veld toe.

Sinoniem:
• beesoppasser

Verwant:
• boswagter
• skaapwagter
• veewagter
• veldwagter

Vertaling:
Engels: cowboy, stockrider, cow-puncher
Nederlands: koewachter, koejongen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amoeba
Volgende onderwerp: frustrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 10:44:02 UTC 2025