Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beloer
beloer [boodskap #138264] Do, 21 Oktober 2021 11:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beloer
Afbreking: be•loer
Samestelling: be- + loer


Werkwoord: beloer
Verlede tyd: het beloer
Teenwoordige deelwoord: beloerde

Betekenis:
• Om heimlik na iets of iemand te kyk.

Gebruik:
• Hy kom agter dat 'n meisie hom beloer en gaan stel homself dadelik voor.

Sinoniem:
• aanskou
• afloer
• beskou
• bespied
• betrag
• gadeslaan
• gluur
• kyk
• spioeneer
• waarneem

Vertaling:
Engels: to spy, peep, watch, lurk at
Nederlands: beloeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beskut
Volgende onderwerp: rassuiwer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:29:04 MGT 2024