lawa [boodskap #138227] |
Sa, 16 Oktober 2021 07:51 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19533 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lawa
lawa
Afbreking: la•wa
Selfstandige naamwoord: lawa
Meervoud: –
Betekenis:
• Gesmelte rots wat deur vulkane uitgespuug word.
Gebruik:
• Sodra die magma deur die aarde se oppervlak breek, word dit lawa genoem.
Afgelei:
• lawa-as
• lawagesteente
• lawaglas
• lawakoepel
• lawameer
• lawastroom
• lawavloei
Vertaling:
Engels: lava
Nederlands: lava
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|