Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siersteen
siersteen [boodskap #138212] Wo, 13 Oktober 2021 15:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
siersteen
Afbreking: sier•steen
Samestelling: sier + steen


Selfstandige naamwoord: siersteen
Meervoud: sierstene
Verkleinwoord: siersteentjie
Meervoud van verkleining: siersteentjies

Betekenis:
• 'n Mooi soort baksteen; klinker; klinkersteen.
• 'n Juweel of sieraad van steen; edel- of halfedelsteen.

Gebruik:
• Die huis se buitemure is met siersteen gebou en hoef dus nie gepleister en geverf te word nie.
• Die ring is met sierstene versier.

Afgelei:
• siersteenhuis

Vertaling:
Engels: ornamental stone
Nederlands: siersteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoonbyt
Volgende onderwerp: grillerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:46:09 MGT 2024