Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spanningslyn
spanningslyn [boodskap #138210] Wo, 13 Oktober 2021 07:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spanningslyn
Afbreking: span•nings•lyn
Samestelling: spanning + -s- + lyn


Selfstandige naamwoord: spanningslyn
Meervoud: spanningslyne

Betekenis:
• Die geleidelike opbou en ontknoping van spanning in 'n verhaal; intrige.

Gebruik:
• Die boek is vol interessante karakters, humoristiese insidente en het 'n emosionele spanningslyn wat jou aan die lees hou.

Vertaling:
Engels: line of tension
Nederlands: spanningslijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontval
Volgende onderwerp: skoonbyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:29:35 MGT 2024