Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naïef
naïef [boodskap #138192] Ma, 11 Oktober 2021 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naïef
Afbreking: na•ïef


Byvoeglike naamwoord: naïef
Vergrotende trap: naïewer
Oortreffende trap: naïefste
Attributief: naïewe
Partitief: naïefs

Betekenis:
• Wat nie die volle implikasies verstaan nie; kinderlik onskuldig is.

Gebruik:
• Dit is naïef om te dink dat politici al hulle beloftes ná 'n verkiesing sal nakom.

Afgelei:
• naïwiteit

Vertaling:
Engels: naive
Nederlands: naïef

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bondgenoot
Volgende onderwerp: faksmasjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 17:52:53 MGT 2024