Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toutologies
toutologies [boodskap #138112] Sa, 02 Oktober 2021 17:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toutologies
Afbreking: tou•to•lo•gies


Byvoeglike naamwoord: toutologies
Attributief: toutologiese

Betekenis:
• (taalkunde) Wat 'n opeenstapeling van woorde met dieselfde betekenis teweegbring.
• (logika) Wat in wese altyd waar is.

Gebruik:
• Die uitdrukking "nog steeds" is toutologies en in 'n formele teks sal 'n mens net een van die twee op 'n slag gebruik.
• Die uitspraak "alle vrygeselle is ongetroud" is toutologies.

Verwant:
• pleonasties

Vertaling:
Engels: tautologic, tautological
Nederlands: tautologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toutologie
Volgende onderwerp: verguld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 19:17:00 MGT 2024