Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afgodedienaar
afgodedienaar [boodskap #138101] Vr, 01 Oktober 2021 12:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afgodedienaar
Afbreking: af•go•de•die•naar
Samestelling: afgode + dienaar


Selfstandige naamwoord: afgodedienaar
Meervoud: afgodedienaars

Betekenis:
• 'n Persoon wat 'n afgod of afgode dien.

Gebruik:
• Want dit moet julle weet dat geen hoereerder of onreine of gierigaard, wat 'n afgodedienaar is, 'n erfdeel het in die koninkryk van Christus en van God nie. [Efesiërs 5:5]

Sinoniem:
• afgodaanbidder
• heiden
• onbekeerde
• ongelowige
• ongeredde

Antoniem:
• afgodedienares (vroulik)

Vertaling:
Engels: idolater, idol worshiper
Nederlands: afgodendienaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgodediens
Volgende onderwerp: egbreker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 19:16:22 MGT 2024