Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vriendekring
vriendekring [boodskap #138087] Wo, 29 September 2021 17:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vriendekring
Afbreking: vrien•de•kring
Samestelling: vriende + kring


Selfstandige naamwoord: vriendekring
Meervoud: vriendekringe
Verkleinwoord: vriendekringetjie
Meervoud van verkleining: vriendekringetjies

Betekenis:
• Groep mense wat met mekaar bevriend is.

Gebruik:
• Daar is niks lekkerder as om deel van 'n goeie vriendekring te wees nie, en niks so sleg as om soos 'n buitestaander behandel te word nie.

Wisselvorm:
• vrindekring

Vertaling:
Engels: circle of friends
Nederlands: vriendenkring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pateties
Volgende onderwerp: termiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:45:33 MGT 2024