Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bokkom
bokkom [boodskap #137987] Ma, 20 September 2021 13:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vis word gedroog.
Vis word gedroog.
bokkom
Afbreking: bok•kom


Selfstandige naamwoord: bokkom
Meervoud: bokkoms
Verkleinwoord: bokkompie
Meervoud van verkleining: bokkompies

Betekenis:
• 'n Harder (soort vis) wat gesout en gedroog is.

Gebruik:
Bokkoms is 'n welbekende lekkerny van die Weskus.

Wisselvorm:
• bokkem

Sinoniem:
• visbiltong

Vertaling:
Engels: salted dried fish
Nederlands: bokking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: riool
Volgende onderwerp: driedoring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:41:41 MGT 2024