Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » riool
riool [boodskap #137986] So, 19 September 2021 18:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rioolstelsel word aangelê.
'n Rioolstelsel word aangelê.
riool
Afbreking: ri•ool


Selfstandige naamwoord: riool
Meervoud: riole
Verkleinwoord: riooltjie
Meervoud van verkleining: riooltjies

Betekenis:
• Menslike, dierlike en ander afvalstowwe; drek.
• Die infrastruktuur (pype) wat fekalieë afvoer.

Gebruik:
• Die rou riool loop in die rivier in.
• Die riool is verstop.

Afgelei:
• rioolaansluiting
• rioolafval
• rioolbak
• rioolgas
• rioolgat
• rioolkamera
• rioollêer
• rioolmond
• rioolplaas
• rioolpyp
• rioolsloot
• rioolsluis
• rioolslyk
• rioolsperder
• rioolstelsel
• riooltenk
• riooluitvloeisel
• rioolvuil
• rioolvullis
• rioolwater
• rioolwerk
• rioolwerker

Vertaling:
Engels: sewerage; sewer
Nederlands: riool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handeviervoet
Volgende onderwerp: bokkom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:35:01 MGT 2024