Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » allergrootste
allergrootste [boodskap #137980] So, 19 September 2021 11:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
allergrootste
Afbreking: al•ler•groot•ste


Byvoeglike naamwoord: allergroot
Attributief: allergrootste
Partitief: allergroots

Betekenis:
• Die heel grootste.

Gebruik:
• Ek verkeer in die allergrootste nood; bevry my tog uit my ellende. [Psalm 25:17]

Vertaling:
Engels: utmost
Nederlands: allergrootste


Selfstandige naamwoord: allergrootste
Meervoud: allergrootstes

Betekenis:
• Die grootste of belangrikste.

Gebruik:
• Hy behoort tot die allergrootste in die skrywerswêreld.

Vertaling:
Engels: biggest
Nederlands: allergrootste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demokraties
Volgende onderwerp: degradasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:39:13 MGT 2024