Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tegnies
tegnies [boodskap #137974] Sa, 18 September 2021 13:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tegnies
Afbreking: teg•nies


Byvoeglike naamwoord: tegnies
Vergrotende trap: tegnieser
Oortreffende trap: tegniesste
Attributief: tegniese

Betekenis:
• Wat die tegniek of metode van doen betref; soos dinge in die praktyk gedoen/ gebou word.

Gebruik:
Tegnies gesproke is dennebome indringerplante.

Sinoniem:
• vakkundig

Afkorting:
• tegn.

Verwant:
• tegniek
• tegnikus
• tegnologie

Vertaling:
Engels: technical
Nederlands: tegnies

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alge
Volgende onderwerp: guillotine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:36:06 MGT 2024