Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugdiens
lugdiens [boodskap #137945] Wo, 15 September 2021 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lugdiens
Afbreking: lug•diens
Samestelling: lug + diens


Selfstandige naamwoord: lugdiens
Meervoud: lugdienste
Verkleinwoord: lugdiensie
Meervoud van verkleining: lugdiensies

Betekenis:
• 'n Onderneming wat passasiers en goedere per vliegtuig vervoer.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse Lugdiens se vlug 295 het in 1987 in die Indiese Oseaan neergestort.

Sinoniem:
• lugvaartdiens
• lugredery
• vliegdiens

Afgelei:
• lugdienspersoneel

Verwant:
• lugmag

Vertaling:
Engels: air service
Nederlands: luchtdienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waggel
Volgende onderwerp: redekawel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 19:15:21 MGT 2024