Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pantomime
pantomime [boodskap #137897] Di, 07 September 2021 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pantomime
Afbreking: pan•to•mi•me


Selfstandige naamwoord: pantomime
Meervoud: pantomimes

Betekenis:
• Toneelvoorstelling met musiek en dans wat met gebare en gesigsuitdrukkings opgevoer word (sonder enige woorde).

Gebruik:
• Die verhaal Aladdin en die Towerlamp word dikwels as 'n pantomime opgevoer.

Sinoniem:
• gebarespel

Afgelei:
• pantomimies

Vertaling:
Engels: pantomime
Nederlands: pantomime

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korrigeer
Volgende onderwerp: e-posadres
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:50:29 MGT 2024