Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korrigeer
korrigeer [boodskap #137896] Di, 07 September 2021 12:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
korrigeer
Afbreking: kor•ri•geer


Werkwoord: korrigeer
Verlede tyd: het gekorrigeer

Betekenis:
• Om te iets wat verkeerd is reg te maak.

Gebruik:
• Gebruik 'n speltoetser om jou woorde te korrigeer terwyl jy tik.

Sinoniem:
• aanpas
• merk
• nagaan
• nasien
• ontfout
• proeflees
• redigeer
• reghelp
• regmaak
• regsien
• regstel
• regsit
• verander
• verbeter
• wysig

Afgelei:
• korrigeerder
• korrigeervloeistof
• korrigeerwerk

Vertaling:
Engels: to correct, set right
Nederlands: corrigeren

Nota:
• Van Frans, "corriger", verbeter.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dramatiseer
Volgende onderwerp: pantomime
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:33:29 MGT 2024