Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epifoor
epifoor [boodskap #137866] So, 05 September 2021 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
epifoor
Afbreking: e•pi•foor


Selfstandige naamwoord: epifoor
Meervoud: epifore
Verkleinwoord: epifoortjie
Meervoud van verkleining: epifoortjies

Betekenis:
• Die herhaling van dieselfde woord (of woordgroep) aan die einde van opeenvolgende versreël of sinne.

Gebruik:
• "Hy het die berge gesien; die oseaan gesien; en tog niks gesien!" is 'n voorbeeld van 'n epifoor.

Antoniem:
• anafoor

Vertaling:
Engels: epistrophe
Nederlands: epifoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anafoor
Volgende onderwerp: nimmer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:47:57 MGT 2024