Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stat
stat [boodskap #137863] Sa, 04 September 2021 17:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stat
Afbreking: stat


Selfstandige naamwoord: stat
Meervoud: statte
Verkleinwoord: statjie
Meervoud van verkleining: statjies

Betekenis:
• (histories) Groep hutte waarin 'n aantal families bly; groot kraal.

Gebruik:
• Die toeriste wil graag Dingaan se ou stat besoek.

Homofoon:
• stad (nedersettings groter as 'n groot dorp)

Vertaling:
Engels: hut village
Nederlands: huttendorp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seine
Volgende onderwerp: glyklank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 18:35:29 MGT 2024