leksikon [boodskap #137835] |
Do, 02 September 2021 12:17 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19487 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leksikon
Afbreking: lek•si•kon
Selfstandige naamwoord: leksikon
Meervoud: leksikons, leksika
Betekenis:
• Die woordeskat van 'n taal, ook 'n woordeboek of ander werk waarin woorde gelys of beskryf word.
Gebruik:
• Die Afrikaanse leksikon is meer as 90% Nederlands.
Sinoniem:
• woordeboek
• woordelys
• woordeskat
Verwant:
• leksikaal
• leksikograaf
• leksikografie
• leksikologie
Vertaling:
Engels: lexicon
Nederlands: lexicon
Nota:
• Van Grieks, lexix.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|