Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » -er
-er [boodskap #137685] Vr, 20 Augustus 2021 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
-er
Afbreking: -er


Agtervoegsel: -er

Betekenis:
• Agtervoegsel om die vergrotende trap (komparatief) van 'n byvoeglike naamwoord te vorm.
• Agtervoegsel om 'n selfstandige naamwoord van 'n werkwoord te vorm.
• Agtervoegsel om 'n geassosieerde persoonsnaam te vorm.

Gebruik:
• Die vergrotende trap van mooi is mooier (mooi + -er).
• Iemand wat speel is 'n speler (speel + -er, let op hoe een "e" wegval).
• 'n Skipper (skip + -er) is iemand wat 'n skip bestuur.

Vertaling:
Nederlands: -er

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komparatief
Volgende onderwerp: kaaiman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:21:46 MGT 2024