Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hidrologie
hidrologie [boodskap #137672] Do, 19 Augustus 2021 14:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Water bedek 70% van die Aarde se oppervlak.
Water bedek 70% van die Aarde se oppervlak.
hidrologie
Afbreking: hi•dro•lo•gie


Selfstandige naamwoord: hidrologie
Meervoud:

Betekenis:
• Die bestudering van water wat in die atmosfeer sweef, bogronds vloei, en dié wat in die aardkors vasgevang is.

Gebruik:
Hidrologie bemoei hom met die water wat langs verskillende weë en teen verskillende tempo's deur die Aarde sirkuleer.

Sinoniem:
• waterkunde
• waterleer

Afgelei:
• grondwaterhidrologie
• oppervlakhidrologie

Verwant:
• hidrologies
• hidroloog

Afkorting:
• hidrol.

Vertaling:
Engels: hydrology
Nederlands: hydrologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: harsingskudding
Volgende onderwerp: hoefdier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:37:17 MGT 2024