Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » osoonlaag
osoonlaag [boodskap #137654] Wo, 18 Augustus 2021 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
osoonlaag
Afbreking: o•soon•laag
Samestelling: osoon + laag


Selfstandige naamwoord: osoonlaag
Meervoud: osoonlage

Betekenis:
• Laag osoon in die stratosfeer wat die meeste van die son se ultraviolet-strale absorbeer.

Gebruik:
• Weens besoedeling en ander faktore het daar 'n gevaarlike gat in die osoonlaag ontstaan.

Vertaling:
Engels: ozone layer, ozone shield
Nederlands: ozonlaag, ozonsfeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plankvloer
Volgende onderwerp: wegbreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:29:33 MGT 2024