Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rolbalbaan
rolbalbaan [boodskap #137638] Di, 17 Augustus 2021 20:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rolbalbaan.
'n Rolbalbaan.
rolbalbaan
Afbreking: rol•bal•baan
Samestelling: rolbal + baan


Selfstandige naamwoord: rolbalbaan
Meervoud: rolbalbane
Verkleinwoord: rolbalbaantjie
Meervoud van verkleining: rolbalbaantjies

Betekenis:
• Baan waarop rolbal gespeel word.

Gebruik:
• Die oumense geniet hulself gate uit op die rolbalbaan.

Vertaling:
Engels: bowling green
Nederlands: bowlingbaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rugmurg
Volgende onderwerp: brandarm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 21:48:45 MGT 2024