Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugmurg
rugmurg [boodskap #137637] Di, 17 Augustus 2021 19:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rugmurg
Afbreking: rug•murg
Samestelling: rug + murg


Selfstandige naamwoord: rugmurg
Meervoud:

Betekenis:
• Die silindriese murg (senuweefsel) in die werwelkanaal van die ruggraat.

Gebruik:
• Die brein en rugmurg vorm die sentrale senuweestelsel.

Afgelei:
• rugmurgkanaal
• rugmurgontsteking
• rugmurgtering

Vertaling:
Engels: spinal cord, spinal marrow
Latyn: medulla spinalis
Nederlands: ruggenmerg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rystoel
Volgende onderwerp: rolbalbaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 21:42:24 MGT 2024