Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rystoel
rystoel [boodskap #137636] Di, 17 Augustus 2021 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rystoel.
'n Rystoel.
Hierdie is ook 'n rystoel.
Hierdie is ook 'n rystoel.
rystoel
Afbreking: ry•stoel
Samestelling: ry + stoel


Selfstandige naamwoord: rystoel
Meervoud: rystoele
Verkleinwoord: rystoeletjie
Meervoud van verkleining: rystoeletjies

Betekenis:
• 'n Wiegstoel op geboë staanders waarop 'n mens heen en weer kan ry; wipstoel; skommelstoel.
• 'n Rolstoel met wiele vir iemand wat nie kan loop nie; stootstoel; invalidestoel.

Gebruik:
• Ouma sit en ry op haar rystoel.
• Enkele weke ná die operasie het hy uit sy rystoel opstaan en met krukke verder loop.

Vertaling:
Engels: rocking chair; wheelchair
Nederlands: schommelstoel; rolstoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suikerriet
Volgende onderwerp: rugmurg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 21:41:01 MGT 2024