Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suikerriet
suikerriet [boodskap #137635] Di, 17 Augustus 2021 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Suikerriet
Suikerriet
suikerriet
Afbreking: sui•ker•riet
Samestelling: suiker + riet


Selfstandige naamwoord: suikerriet
Meervoud:

Betekenis:
• Soort riet waarvan suiker verkry word, Saccharum officinarum.

Gebruik:
• Rum is 'n sterk drank wat van suikerriet gemaak word.

Afgelei:
• suikerrietmeule
• suikerrietsap

Vertaling:
Engels: sugar cane
Nederlands: suikerriet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: yskristal
Volgende onderwerp: rystoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 21:49:19 MGT 2024