Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skietwond
skietwond [boodskap #137632] Di, 17 Augustus 2021 13:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skietwond
Afbreking: skiet•wond
Samestelling: skiet + wond


Selfstandige naamwoord: skietwond
Meervoud: skietwonde
Verkleinwoord: skietwondjie
Meervoud van verkleining: skietwondjies

Betekenis:
• Wond waar iemand met 'n vuurwapen geskiet is.

Gebruik:
• Die bendelid is met 'n steek- en 'n skietwond by ongevalle ingedra.

Sinoniem:
• koeëlwond

Vertaling:
Engels: gun shot wound, gunshot wound
Nederlands: schotwond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stofsuier
Volgende onderwerp: slurpdier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 21:32:52 MGT 2024