Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ysbeer
ysbeer [boodskap #137624] Di, 17 Augustus 2021 09:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ysbeer.
'n Ysbeer.
ysbeer
Afbreking: ys•beer
Samestelling: ys + beer


Selfstandige naamwoord: ysbeer
Meervoud: ysbere
Verkleinwoord: ysbeertjie
Meervoud van verkleining: ysbeertjies

Betekenis:
• 'n Groot beer van die Noordpool, Ursus maritimus.

Gebruik:
• Die ysbeer het dik lae vet en 'n wit pels wat by sy omgewing insmelt hom teen die koue beskerm.

Sinoniem:
• poolbeer

Vertaling:
Engels: white bear, polar bear
Nederlands: ijsbeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootpraterig
Volgende onderwerp: swaardvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 21:47:16 MGT 2024