Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlerkspan
vlerkspan [boodskap #137616] Ma, 16 Augustus 2021 16:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vlerkspan
Afbreking: vlerk•span
Samestelling: vlerk + span


Selfstandige naamwoord: vlerkspan
Meervoud: vlerkspanne

Betekenis:
• Die afstand tussen die vlerkpunte van 'n voël, vliegtuig, ens.

Gebruik:
• Die dwergarend het 'n vlerkspan van 1,1 tot 1,3 meter.

Sinoniem:
• reikafstand
• reikwydte
• spanwydte

Vertaling:
Engels: wingspan, wingspread
Nederlands: vleugelspanwijdte, spanwijdte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fratsryer
Volgende onderwerp: spandabelrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 21:42:00 MGT 2024