Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gholfbaan
gholfbaan [boodskap #137609] Ma, 16 Augustus 2021 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gholfbaan.
'n Gholfbaan.
gholfbaan
Afbreking: gholf•baan
Samestelling: gholf + baan


Selfstandige naamwoord: gholfbaan
Meervoud: gholfbane
Verkleinwoord: gholfbaantjie
Meervoud van verkleining: gholfbaantjies

Betekenis:
• Baan waarop gholf gespeel word (met bowwe, skoonveld, setperke, sandputte en gaatjies).

Gebruik:
• Ná 18 putjies op die gholfbaan drink hulle eers 'n drankie by die gholfklub.

Vertaling:
Engels: golf course
Nederlands: golfbaan, golfterrein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tossel
Volgende onderwerp: els
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 21:37:56 MGT 2024