Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windplaas
windplaas [boodskap #137603] Ma, 16 Augustus 2021 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windplaas.
'n Windplaas.
windplaas
Afbreking: wind•plaas
Samestelling: wind + plaas


Selfstandige naamwoord: windplaas
Meervoud: windplase
Verkleinwoord: windplasie
Meervoud van verkleining: windplasies

Betekenis:
• 'n Versameling windturbines wat die wind se energie gebruik om elektrisiteit op te wek.

Gebruik:
• 'n Windplaas bestaan dikwels uit honderde turbines wat oor honderde vierkante kilometer kan strek.

Vertaling:
Engels: wind farm, wind park
Nederlands: windmolenpark, windpark

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snuif
Volgende onderwerp: waterwiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:37:34 MGT 2024