Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegkwyn
wegkwyn [boodskap #137600] Ma, 16 Augustus 2021 08:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegkwyn
Afbreking: weg•kwyn
Samestelling: weg + kwyn


Werkwoord: kwyn weg, wegkwyn
Verlede tyd: het weggekwyn

Betekenis:
• Om te kleiner of maerder te word totdat daar byna niks oor is nie.

Gebruik:
• Hoe bly 'n boer positief as sy landerye vergaan en sy vee wegkwyn onder die droogte.

Sinoniem:
• agteruitgaan
• inkrimp
• uitteer
• vergaan
• vermaer
• verswak
• wegteer

Afgelei:
• wegkwyning

Vertaling:
Engels: to waste away, pine away, dwindle, languish
Nederlands: wegkwijnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevoorreg
Volgende onderwerp: verag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:25:08 MGT 2024