Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doleer
doleer [boodskap #137585] Sa, 14 Augustus 2021 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doleer
Afbreking: do•leer


Werkwoord: doleer
Verlede tyd: het gedoleer
Teenwoordige deelwoord: dolerende

Betekenis:
• Om 'n ernstige beswaar teen 'n heersende idee of entiteit in te bring.

Gebruik:
• Die gemeente het besluit om teen die oorverligte besluite van die algemene sinode te doleer.

Afgelei:
• doleansie

Vertaling:
Engels: to dissent
Nederlands: doleren

Nota:
• Van Latyn, "doleo", om pyn te ervaar, of figuurlik, om te kla of te treur.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handskrif
Volgende onderwerp: jaspis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:34:08 MGT 2024