Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekstreem
ekstreem [boodskap #137579] Sa, 14 Augustus 2021 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekstreem
Afbreking: ek•streem


Byvoeglike naamwoord: ekstreem
Vergrotende trap: ekstremer
Oortreffende trap: ekstreemste
Attributief: ekstreme
Partitief: ekstreems

Betekenis:
• Wat te ver gevat is; in die hoogste graad; buite die norm.

Gebruik:
• Die seisoene op Pluto is ekstreem in vergelyking met die van die Aarde.

Sinoniem:
• drasties
• intens
• oordrewe
• oormatig
• uiterste
• uitsonderlik

Antoniem:
• besadig
• matig

Afgelei:
• ekstreemlinks
• ekstreemregs

Verwant:
• ekstremis
• ekstremisties
• ekstremofiel

Vertaling:
Engels: extreme, excessive
Nederlands: extreem


Selfstandige naamwoord: ekstreem
Meervoud: ekstreme

Betekenis:
• Die verste uiterste.

Gebruik:
• Hulle wipplank van die een ekstreem na die ander sonder om ooit ewewig te vind.

Vertaling:
Engels: extreme, excessive
Nederlands: extreem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welbekend
Volgende onderwerp: marmer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:34:31 MGT 2024