Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stres
stres [boodskap #137559] Do, 12 Augustus 2021 10:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stres
Afbreking: stres


Selfstandige naamwoord: stres
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Groot bekommernis wat dit vir 'n mens onmoontlik maak om te ontspan; die uitwerking van stressor.

Gebruik:
• Langdurige stres kan 'n mens se gesondheid nadelig beïnvloed.

Sinoniem:
• spanning
• spanningsdruk

Afgelei:
• stresbeheer
• stresvlak

Vertaling:
Engels: stress
Nederlands: stres


Werkwoord: stres
Verlede tyd: het gestres

Betekenis:
• Om spanning te ervaar.

Gebruik:
• Ek stres myself byna dood voor elke eksamen.

Vertaling:
Engels: to stress
Nederlands: stressen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensmaat
Volgende onderwerp: verslaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:23:46 MGT 2024